MATTEUS 15:9
MATTEUS 15:9 Bybel vir almal (ABA)
Dit help niks om God so te dien nie. Want hulle leer vir die mense wette wat hulle self gemaak het en dan sê hulle dit is God se wette.”
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit help niks dat hulle My probeer dien deur leerstellings van mense as gebooie van God voor te hou nie. ”
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
tevergeefs vereer hulle My, want hulle onderrig as leerstellings die voorskrifte van mense.’ ”
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar tevergeefs aanbid hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is.
Deel
Lees MATTEUS 15