MATTEUS 15:8
MATTEUS 15:8 Bybel vir almal (ABA)
“ Hierdie volk sê hulle respekteer My, maar dit is nie waar nie, hulle harte is ver van my.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hierdie volk nader My met hulle mond en eer My met die lippe, maar hulle hart is ver van My af.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Hierdie volk eer My met hulle mond, maar hulle hart is ver van My af.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘Hierdie volk eer My met die lippe, maar hulle harte is ver van My af
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hierdie volk nader My met hulle mond en eer My met hulle lippe; maar hulle hart is ver van my af.
Deel
Lees MATTEUS 15