YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 13:4

MATTEUS 13:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en terwyl hy saai, val 'n deel langs die pad, en die voëls het gekom en dit opgeëet.

Deel
Lees MATTEUS 13

MATTEUS 13:4 Bybel vir almal (ABA)

Toe hy die saad gesaai het, het party van die saad op die voetpad in die koringland geval. Die voëls het gekom en hulle het daardie saad opgepik.

Deel
Lees MATTEUS 13

MATTEUS 13:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en terwyl hy saai, val 'n deel langs die pad, en die voëls het gekom en dit opgeëet.

Deel
Lees MATTEUS 13

MATTEUS 13:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

die voëls het gekom en dit opgepik.

Deel
Lees MATTEUS 13

MATTEUS 13:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Tydens die saaiery het 'n deel van die saad langs die pad geval, en die voëls het gekom en dit opgepik.

Deel
Lees MATTEUS 13

MATTEUS 13:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En toe hy saai, het van die saad langs die pad geval, en die voëls het gekom en dit opgeëet.

Deel
Lees MATTEUS 13

MATTEUS 13:4 Die Boodskap (DB)

Die voëls was dadelik by en gou was daar niks van hierdie saad meer oor nie.

Deel
Lees MATTEUS 13

MATTEUS 13:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die saaiproses het party van die saad op ’n voetpaadjie geval en die voëls het dit kom oppik.

Deel
Lees MATTEUS 13
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's