YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 10:30

MATTEUS 10:30-31 Bybel vir almal (ABA)

Julle is vir God baie belangriker as baie mossies. God weet presies hoeveel hare op elke mens se kop is. Daarom moet julle nie bang wees vir mense nie.”

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En van julle is selfs die hare van die hoof almal getel.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van julle is selfs die hare op julle kop almal getel.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En julle – selfs die hare op julle kop is almal getel.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar die hare van julle hoof is almal getel.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:30 Die Boodskap (DB)

God gee natuurlik duisend maal meer vir julle om. Van kop tot tone is julle vir Hom belangrik.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat julle betref, is elke haar op julle kop getel.

Deel
Lees MATTEUS 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's