MATTEUS 1:2-3
MATTEUS 1:2-3 Bybel vir almal (ABA)
Abraham was die pa van Isak, Isak die pa van Jakob, en Jakob die pa van Juda en sy broers. Juda was die pa van Peres en Serag, en hulle ma was Tamar. Peres was die pa van Gesron, en Gesron die pa van Ram.
MATTEUS 1:2-3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Abraham was die vader van Isak, en Isak die vader van Jakob, en Jakob die vader van Juda en sy broers; en Juda was die vader van Peres en Serag by Tamar, en Peres was die vader van Hesron, en Hesron die vader van Ram
MATTEUS 1:2-3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Abraham was die vader van Isak, Isak van Jakob, en Jakob van Juda en sy broers; Juda was die vader van Peres en Serag by Tamar, Peres van Gesron, en Gesron van Ram
MATTEUS 1:2-3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Abraham het Isak verwek, Isak het Jakob verwek, Jakob het Juda en sy broers verwek, Juda het Peres en Serag by Tamar verwek, Peres het Gesron verwek, Gesron het Ram verwek
MATTEUS 1:2-3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Abraham het vir Isak verwek; en Isak het Jakob verwek; en Jakob was die vader van Judas en sy broers; En Judas was die vader van Phares en Zara van Thamar; en Phares het Esrom verwek; en Esrom het Aram verwek
MATTEUS 1:2-3 Die Boodskap (DB)
Abraham was Isak se pa. En Isak was Jakob se pa. Jakob was die pa van Juda en sy broers. Op sy beurt was Juda die pa van die tweeling Peres en Serag. Hulle ma se naam was Tamar. Haar seuns was Peres en Serag. Peres was Gesron se pa, en Gesron die pa van Ram.