MALEAGI 3:6
MALEAGI 3:6 Bybel vir almal (ABA)
“Ek, die Here, het nie verander nie, daarom het Ek julle nie almal doodgemaak nie, julle Israeliete wat die nageslag van Jakob is.
Deel
Lees MALEAGI 3MALEAGI 3:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Ek, die HERE, het nie verander nie; en julle, kinders van Jakob, is nie verteer nie.
Deel
Lees MALEAGI 3MALEAGI 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek, die Here, het nie verander nie, daarom het julle nie te gronde gegaan nie, nageslag van Jakob.
Deel
Lees MALEAGI 3MALEAGI 3:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Ek, die HERE, het immers nie verander nie. Maar julle Jakobskinders kry nie end nie.
Deel
Lees MALEAGI 3MALEAGI 3:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Ek is die HERE, Ek verander nie; daarom is julle seuns van Jakob nie verteer nie.
Deel
Lees MALEAGI 3MALEAGI 3:6 Die Boodskap (DB)
Ek is die Here. Daarom het Ek nog nooit verander soos julle beweer nie. Maar julle het ook nog nooit verander nie. Julle bly nog steeds Jakob se kinders wat net soos hy altyd loop en bedrieg. Ten spyte daarvan het Ek julle nog nooit aan julleself oorgelaat nie.
Deel
Lees MALEAGI 3