MALEAGI 1:1
MALEAGI 1:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het gepraat. Hy het met die Israeliete gepraat. Hy het Maleagi gestuur om vir hulle 'n boodskap te bring.
Deel
Lees MALEAGI 1MALEAGI 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
GODSPRAAK. Die woord van die HERE aan Israel deur die diens van Maleági.
Deel
Lees MALEAGI 1MALEAGI 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Uitspraak van die Here. 'n Woord van die Here aan Israel deur Maleagi.
Deel
Lees MALEAGI 1MALEAGI 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Profesie. Dit is die woord van die HERE tot Israel by monde van Maleagi.
Deel
Lees MALEAGI 1MALEAGI 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die las van die woord van die HERE aan Israel deur Maleagi.
Deel
Lees MALEAGI 1