LUKAS 9:20
LUKAS 9:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy sê toe vir hulle: “Maar julle, wie sê julle is Ek?” •Petrus het geantwoord: “Die Christus van God.”
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:20 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hulle gevra: “Maar julle, wat sê júlle? Wie sê júlle is Ek?” Petrus het geantwoord: “U is die Christus van God.”
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sê vir hulle: Maar julle, wie sê julle is Ek? En Petrus antwoord en sê: Die Christus van God!
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Maar julle,” het Hy gevra, “wie, sê julle, is Ek?” Toe antwoord Petrus: “Die Gesalfde van God.”
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy sê vir hulle: Maar wie sê julle is Ek? Petrus antwoord en sê: Die Christus van God.
Deel
Lees LUKAS 9