LUKAS 8:38
LUKAS 8:38 Bybel vir almal (ABA)
Die man uit wie die duiwels gegaan het, het gesoebat om saam met Jesus te gaan. Maar Jesus het die man weggestuur en Hy het vir hom gesê
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die man uit wie die duiwels uitgevaar het, het Hom gebid om by Hom te kan bly. Maar Jesus het hom laat gaan en gesê
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die man uit wie die bose geeste uitgevaar het, het Jesus gesmeek om by Hom te kan bly. Maar Jesus het hom weggestuur en gesê
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die man uit wie die demone uitgegaan het, het Jesus gesmeek om by Hom te kon bly. Maar Hy het hom weggestuur en gesê
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:38 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die man uit wie die duiwels uitgegaan het, het Hom gesmeek om by hom te wees, maar Jesus het hom weggestuur en gesê
Deel
Lees LUKAS 8