LUKAS 8:17
LUKAS 8:17 Bybel vir almal (ABA)
God is Koning. Niemand kan hierdie geheim wegsteek nie. Almal sal daarvan weet en almal sal dit kan sien.
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal word nie, of weggesteek wat nie bekend sal word en in die lig sal kom nie.
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is niks geheim wat nie openbaar sal word nie, of weggesteek wat nie bekend sal word en aan die lig sal kom nie.
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar is niks verborge wat nie blootgelê sal word nie, en niks weggesteek wat nie bekend sal word en aan die lig sal kom nie.
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want niks is verborge wat nie openbaar sal word nie; ook niks wat verborge is wat nie bekend sal word en na buite sal kom nie.
Deel
Lees LUKAS 8