LUKAS 5:32
LUKAS 5:32 Bybel vir almal (ABA)
Dit is hoekom Ek saam met daardie mense eet. Ek het nie gekom om mense te roep wat dink hulle is gehoorsaam aan die wette van God nie. Nee, Ek het gekom om sondaars te roep sodat hulle kan lewe soos God wil hê.”
Deel
Lees LUKAS 5LUKAS 5:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering.
Deel
Lees LUKAS 5LUKAS 5:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het nie gekom om mense wat op die regte pad is, tot bekering te roep nie, maar sondaars.”
Deel
Lees LUKAS 5LUKAS 5:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het nie gekom om •regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering.”
Deel
Lees LUKAS 5LUKAS 5:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering.
Deel
Lees LUKAS 5