LUKAS 3:9
LUKAS 3:9 Bybel vir almal (ABA)
God het al klaar begin om te oordeel. Dit is soos wanneer iemand met 'n byl elke boom afkap wat nie goeie vrugte dra nie, en dit in die vuur gooi.”
Deel
Lees LUKAS 3LUKAS 3:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die byl lê ook al teen die wortel van die bome. Elke boom dan wat geen goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.
Deel
Lees LUKAS 3LUKAS 3:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die byl lê al klaar teen die wortel van die bome. Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.”
Deel
Lees LUKAS 3LUKAS 3:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die byl lê reeds teen die wortel van die bome. Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.”
Deel
Lees LUKAS 3LUKAS 3:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En nou word ook die byl teen die wortel van die bome gelê: elke boom wat dus nie goeie vrugte dra nie, word afgekap en in die vuur gegooi.
Deel
Lees LUKAS 3