LUKAS 3:15
LUKAS 3:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die volk was vol verwagting, en almal het hulle begin afvra of Johannes nie miskien die Christus is nie.
Deel
Lees LUKAS 3LUKAS 3:15 Bybel vir almal (ABA)
Die mense het toe met mekaar gepraat en gevra of Johannes miskien die Christus is.
Deel
Lees LUKAS 3LUKAS 3:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En terwyl die volk in verwagting was, en almal in hulle hart oorweeg het aangaande Johannes of hy nie miskien die Christus was nie
Deel
Lees LUKAS 3LUKAS 3:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Omdat die volk allerhande verwagtings gehad het, het almal in hulle harte gewonder of Johannes nie dalk die Christus is nie.
Deel
Lees LUKAS 3LUKAS 3:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En terwyl die volk in verwagting was en almal in hulle harte oor Johannes peins of Hy die Christus is of nie
Deel
Lees LUKAS 3