LUKAS 24:5
LUKAS 24:5 Bybel vir almal (ABA)
Die vroue het bang geword en hulle het laag gebuig. Toe sê die mans vir hulle: “Hoekom soek julle die Een wat lewe by die mense wat dood is?
LUKAS 24:5 Bybel vir almal (ABA)
Die vroue het bang geword en hulle het laag gebuig. Toe sê die mans vir hulle: “Hoekom soek julle die Een wat lewe by die mense wat dood is?
LUKAS 24:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe hulle baie bevrees word en met hulle aangesigte na die aarde buig, sê die manne vir hulle: Waarom soek julle die Lewende by die dooies?
LUKAS 24:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die vroue het groot geskrik en met hulle gesig na die grond toe gebuig. Toe sê die manne vir hulle: “Waarom soek julle die Lewende by die dooies?
LUKAS 24:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle was verskrik en het hulle gesigte na die grond toe gedraai, en die mans het vir hulle gesê: “Waarom soek julle die lewende by die dooies?
LUKAS 24:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En terwyl hulle bang was en hul aangesig na die aarde neerbuig, sê hulle vir hulle: Waarom soek julle die lewende onder die dooies?