LUKAS 24:10
LUKAS 24:10 Bybel vir almal (ABA)
Die vroue wat hierdie dinge gesien het, was Maria Magdalena, Johanna, Maria ma van Jakobus, en die ander vroue wat by hulle was. Toe hulle hierdie dinge vir die apostels vertel
LUKAS 24:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En dit was Maria Magdaléna en Johanna en Maria, die moeder van Jakobus, en die ander vroue saam met hulle wat dit aan die apostels vertel het.
LUKAS 24:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die vroue was Maria Magdalena en Johanna en Maria die ma van Jakobus. Ook die ander vroue saam met hulle het dieselfde dinge aan die apostels vertel.
LUKAS 24:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit was Maria Magdalena en Johanna en Maria, die moeder van Jakobus, en 'n paar ander vroue saam met hulle. Hulle het hierdie dinge aan die •apostels vertel
LUKAS 24:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit was Maria Magdalena en Johanna en Maria, die moeder van Jakobus, en ander vroue wat by hulle was, wat hierdie dinge aan die apostels vertel het.