LUKAS 23:50
LUKAS 23:50 Die Boodskap (DB)
Toe Josef van Arimatea sien Jesus is dood, het hy vir Pilatus gaan vra of hy sy liggaam kon neem om begrawe te word.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:50 Bybel vir almal (ABA)
Daar was 'n man, sy naam was Josef. Hy was 'n lid van die Joodse Raad en hy was 'n goeie man wat gehoorsaam was aan al die Wette van Moses.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:50 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN daar was 'n man met die naam van Josef, 'n lid van die Raad, 'n goeie en regverdige man
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:50-51 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar was 'n man met die naam Josef, afkomstig van 'n Joodse dorpie Arimatea. Hy was 'n goeie en opregte man en het die koms van die koninkryk van God verwag. Hoewel hy lid van die Joodse Raad was, het hy nie met hulle besluit en optrede saamgestem nie.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:50 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En kyk, daar was ook 'n man met die naam Josef, 'n lid van die Raad, 'n goeie en •regverdige man.
Deel
Lees LUKAS 23