LUKAS 22:39
LUKAS 22:39 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het uitgegaan na die Olyf-berg. Hy het dit elke aand gedoen vandat Hy in Jerusalem gekom het. Die dissipels het saam met Hom gegaan.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Hy het vertrek en volgens gewoonte na die Olyfberg gegaan. En ook sy dissipels het Hom gevolg.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:39 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het die stad verlaat en volgens gewoonte Olyfberg toe gegaan, en sy dissipels het Hom gevolg.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:39 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het vertrek en, soos gewoonlik, na die Olyfberg gegaan. En die dissipels het Hom gevolg.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:39 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het uitgegaan en soos hy gewoond was, na die Olyfberg gegaan; en sy dissipels het Hom ook gevolg.
Deel
Lees LUKAS 22