LUKAS 22:33
LUKAS 22:33 Bybel vir almal (ABA)
Petrus het vir Jesus gesê: “Here, ek sal saam met U gaan, ook as U tronk toe moet gaan en moet sterf, dan sal ek saam met U gaan.”
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het vir Hom gesê: Here, ek is gereed om saam met U selfs in die gevangenis en in die dood te gaan.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Petrus sê vir Hom: “Here, ek is bereid om saam met U selfs gevangenskap en dood in te gaan.”
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
•Petrus het egter vir Hom gesê: “Here, ek is bereid om saam met U die tronk en die dood binne te gaan.”
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê vir hom: Here, ek is gereed om saam met U te gaan, in die tronk sowel as in die dood.
Deel
Lees LUKAS 22