LUKAS 22:24
LUKAS 22:24 Bybel vir almal (ABA)
Die apostels het toe met mekaar begin stry oor wie van hulle die belangrikste is.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN daar het ook twis onder hulle ontstaan oor wie van hulle die grootste geag moet wees.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar het onenigheid onder hulle ontstaan oor wie van hulle as die belangrikste beskou moet word.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar het toe 'n twis onder hulle ontstaan oor wie van hulle as die belangrikste beskou moet word.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En daar was ook 'n twis onder hulle, wie van hulle as die grootste gereken moes word.
Deel
Lees LUKAS 22