LUKAS 20:36
LUKAS 20:36 Bybel vir almal (ABA)
Want hulle sal wees soos die engele wat nie sterf nie en wat by God in die hemel woon. Maar dit kan net gebeur as God hulle weer laat lewe.
Deel
Lees LUKAS 20LUKAS 20:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hulle kan ook nie meer sterwe nie, want hulle is soos die engele en is kinders van God, omdat hulle kinders van die opstanding is.
Deel
Lees LUKAS 20LUKAS 20:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle kan ook nie meer sterwe nie; hulle is soos die engele. Hulle is kinders van God, omdat hulle uit die dood opgestaan het.
Deel
Lees LUKAS 20LUKAS 20:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle kan nie meer sterf nie, want hulle is soos engele en kinders van God, omdat hulle aan die opstanding deel het.
Deel
Lees LUKAS 20LUKAS 20:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle kan ook nie meer sterwe nie, want hulle is gelyk aan die engele; en is die kinders van God, synde die kinders van die opstanding.
Deel
Lees LUKAS 20