LUKAS 2:43
LUKAS 2:43 Bybel vir almal (ABA)
Toe die fees verby was, het Josef en Maria teruggegaan na Nasaret, maar Jesus het in Jerusalem agtergebly, en sy ouers het dit nie geweet nie.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:43 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nadat die feesdae vir hulle verby was, en terwyl hulle teruggaan, het die Kind Jesus in Jerusalem agtergebly; en Josef en sy moeder het dit nie geweet nie.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:43 Afrikaans 1983 (AFR83)
En toe die feesdae verby was, het sy ouers die terugreis begin, maar die Kind Jesus het in Jerusalem gebly sonder dat hulle dit geweet het.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:43 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ná afloop van die fees het hulle teruggekeer, maar die Kind Jesus het sonder sy ouers se medewete in Jerusalem agtergebly.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:43 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe hulle die dae vervul het, het die Kindjie Jesus, toe hulle teruggekeer het, in Jerusalem agtergebly; en Josef en sy moeder het dit nie geweet nie.
Deel
Lees LUKAS 2