LUKAS 2:1
LUKAS 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
In daardie tyd het keiser Augustus 'n bevel uitgevaardig dat 'n volkstelling in die hele ryk gehou moet word.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Gedurende daardie tyd het die Romeinse keiser Augustus ’n bevel uitgevaardig dat ’n sensus deur die hele Romeinse Ryk gehou moes word.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:1 Bybel vir almal (ABA)
In daardie tyd het keiser Augustus gesê al die mense oor wie hy regeer, moet hulle laat registreer.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN in daardie dae het daar 'n bevel uitgegaan van keiser Augustus dat die hele wêreld ingeskryf moes word.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In daardie tyd het keiser Augustus 'n dekreet uitgevaardig dat die bevolking van die hele ryk geregistreer moet word.
Deel
Lees LUKAS 2