LUKAS 19:9
LUKAS 19:9 Bybel vir almal (ABA)
Jesus sê toe vir Saggeus en vir almal wat ontevrede was: “Vandag het God die mense in hierdie huis gered, want Saggeus is ook van die nageslag van Abraham.
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Jesus aan hom: Vandag het daar redding vir hierdie huis gekom, aangesien hierdie man ook 'n seun van Abraham is.
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarop sê Jesus: “Vandag het daar redding vir hierdie huis gekom; ook hierdie man is 'n kind van Abraham.
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het vir hom gesê: “Vandag het daar verlossing vir hierdie huis gekom, want ook hy is 'n seun van Abraham.
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jesus sê vir hom: Vandag het daar redding vir hierdie huis gekom, omdat hy ook 'n seun van Abraham is.
Deel
Lees LUKAS 19