LUKAS 19:46
LUKAS 19:46 Bybel vir almal (ABA)
Hy het vir hulle gesê: “In die Ou Testament is geskryf: ‘God het gesê: “ ‘ My tempel moet 'n plek wees waar mense bid.’ Maar julle het dit verander, dit is nou 'n plek waar diewe bymekaarkom.”
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:46 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sê vir hulle: Daar is geskrywe: My huis is 'n huis van gebed. Maar julle het dit 'n rowerspelonk gemaak.
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:46 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het vir hulle gesê: “Daar staan geskrywe: ‘My huis sal 'n huis van gebed wees,’ maar julle het dit 'n rowersnes gemaak.”
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:46 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het vir hulle gesê: “Daar staan geskryf, “ ‘My huis sal 'n huis van gebed wees’. Maar julle het daarvan 'n rowerspelonk gemaak! ”
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:46 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
en vir hulle gesê: Daar is geskrywe: My huis is 'n huis van gebed, maar julle het dit 'n rowerspelonk gemaak.
Deel
Lees LUKAS 19