YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 18:41

LUKAS 18:41 Bybel vir almal (ABA)

“Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” En die blinde man antwoord: “Meneer, ek wil sien!”

Deel
Lees LUKAS 18

LUKAS 18:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en sê: Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen? En hy antwoord: Here, dat ek kan sien.

Deel
Lees LUKAS 18

LUKAS 18:41 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” En hy antwoord: “Here, dat ek kan sien.”

Deel
Lees LUKAS 18

LUKAS 18:41 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” En hy het geantwoord: “Here, dat ek kan sien.”

Deel
Lees LUKAS 18

LUKAS 18:41 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

en gesê: Wat wil jy hê moet ek aan jou doen? En hy sê: Here, dat ek kan sien.

Deel
Lees LUKAS 18

LUKAS 18:41 Die Boodskap (DB)

Toe die blinde naby Jesus kom, vra Hy hom: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” “Ag, Here, ek wil so graag sien!” antwoord hy.

Deel
Lees LUKAS 18

LUKAS 18:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” Sy antwoord was: “Here, dat ek net weer kan sien!”

Deel
Lees LUKAS 18
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's