LUKAS 17:4
LUKAS 17:4 Bybel vir almal (ABA)
En as hy sewe maal op 'n dag sonde doen teen jou en sewe maal na jou toe kom en sê: ‘Ek is jammer,’ dan moet jy hom vergewe.”
LUKAS 17:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as hy sewe maal op 'n dag teen jou sondig en sewe maal op 'n dag na jou terugkom en sê: Ek het berou — moet jy hom vergewe.
LUKAS 17:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Selfs as hy sewe maal op 'n dag verkeerd optree teen jou en sewe maal na jou toe terugkom en sê: ‘Ek is jammer,’ moet jy hom vergewe.”
LUKAS 17:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En as hy sewe maal op een dag teen jou sondig, en sewe maal na jou terugkom en sê, ‘Ek het berou’, moet jy hom vergewe.”
LUKAS 17:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as hy sewe maal op 'n dag teen jou oortree en sewe maal op 'n dag na jou terugkeer en sê: Ek het berou; jy moet hom vergewe.