LUKAS 13:5
LUKAS 13:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Beslis nie, sê Ek vir julle, maar as julle julle nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom. ”
Deel
Lees LUKAS 13LUKAS 13:5 Bybel vir almal (ABA)
Nee, Ek sê vir julle: Hulle het nie meer verkeerd gedoen nie. Maar as julle nie verander en lewe soos God wil hê nie, dan sal julle ook sterf.”
Deel
Lees LUKAS 13LUKAS 13:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nee, sê Ek vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom.
Deel
Lees LUKAS 13LUKAS 13:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nee, sê Ek vir julle, maar as julle julle nie bekeer nie, sal julle net soos hulle ook almal omkom.”
Deel
Lees LUKAS 13LUKAS 13:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sê vir julle: Nee, maar as julle nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom.
Deel
Lees LUKAS 13