LUKAS 13:2
LUKAS 13:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe antwoord Jesus hulle: “Dink julle dat hierdie Galileërs groter sondaars was as al die ander Galileërs omdat dit met hulle gebeur het?
Deel
Lees LUKAS 13LUKAS 13:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het hulle geantwoord en gesê: “Dink julle daardie Galileërs was groter sondaars as al die ander Galileërs omdat hulle hierdie dinge gely het?
Deel
Lees LUKAS 13LUKAS 13:2 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hulle gevra: “Hoekom het hierdie mense van Galilea so wreed gesterf? Dink julle hulle het meer sonde gedoen as al die ander mense in Galilea?
Deel
Lees LUKAS 13LUKAS 13:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus antwoord en sê vir hulle: Dink julle dat hierdie Galiléërs groter sondaars was as al die Galiléërs, omdat hulle sulke dinge gely het?
Deel
Lees LUKAS 13LUKAS 13:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jesus antwoord en sê vir hulle: Dink julle dat hierdie Galileërs sondaars was bo al die Galileërs, omdat hulle sulke dinge gely het?
Deel
Lees LUKAS 13