LUKAS 11:2
LUKAS 11:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hy het geantwoord: “Dit is hoe julle moet bid: ‘Vader, laat u Naam geheilig word. Laat u koningsheerskappy begin.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:2 Bybel vir almal (ABA)
Jesus sê toe vir hulle: “Wanneer julle bid, dan moet julle sê: “Vader, ons bid dat al die mense u heilige Naam sal eer omdat U God is. Ons bid dat die tyd moet kom wanneer almal sal weet U is Koning.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sê vir hulle: Wanneer julle bid, sê: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
En Hy sê vir hulle: “Wanneer julle bid, sê dan: “Vader, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het vir hulle gesê: “Wanneer julle bid, moet julle sê, “ ‘Vader, laat u Naam geheilig word. Laat u •koninkryk kom.
Deel
Lees LUKAS 11