LUKAS 1:80
LUKAS 1:80 Bybel vir almal (ABA)
Johannes het groot geword, sy liggaam en sy gees het sterk geword. Hy het in die woestyn gewoon totdat hy begin preek het vir die mense van Israel.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:80 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die kindjie het gegroei en sterk geword in die Gees; en hy was in die woestyne tot op die dag van sy vertoning aan Israel.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:80 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die kindjie het opgegroei en sterk geword deur die Gees en het in die woestyn gebly tot op die dag van sy openbare verskyning in Israel.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:80 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die kindjie het gegroei en sterk geword deur die Gees. Hy het in die woestyngebiede gewoon totdat hy in die openbaar voor Israel begin optree het.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:80 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die kind het gegroei en sterk geword van gees en was in die woestyn tot die dag van sy vertoning aan Israel.
Deel
Lees LUKAS 1