LUKAS 1:73-74
LUKAS 1:73-74 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir ons voorvader Abraham belowe dat Hy ons sal red van ons vyande. Hy het gesê ons sal nie bang wees nie, ons sal Hom aanbid
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:73-74 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
aan die eed wat Hy gesweer het vir Abraham, ons vader, om aan ons te gee dat ons, verlos uit die hand van ons vyande, Hom sonder vrees kan dien
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:73-74 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met 'n eed het Hy dit bevestig aan ons voorvader Abraham dat Hy sou gee dat ons, gered uit die hand van vyande, Hom onbevrees kan dien
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:73-74 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
die eed wat Hy teenoor ons vader Abraham gesweer het , sodat ons, gered uit die hand van ons vyande, Hom sonder vrees sou dien
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:73-74 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die eed wat hy aan ons vader Abraham gesweer het, Dat Hy aan ons sou gee, dat ons, wat verlos is uit die hand van ons vyande, Hom sonder vrees kan dien
Deel
Lees LUKAS 1