YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 1:68

LUKAS 1:68 Bybel vir almal (ABA)

Ons prys die Here, die God van Israel, want Hy het na sy volk toe gekom en Hy het hulle vrygemaak.

Deel
Lees LUKAS 1

LUKAS 1:68 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Geloofd sy die Here, die God van Israel, omdat Hy sy volk besoek het en vir hulle verlossing teweeggebring het

Deel
Lees LUKAS 1

LUKAS 1:68 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Lofwaardig is die Here, die God van Israel, want Hy het sy volk in genade opgesoek en vir hulle verlossing bewerk.

Deel
Lees LUKAS 1

LUKAS 1:68 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Lofwaardig is die Here, die God van Israel, want Hy het omgesien na sy volk en hulle bevryding bewerkstellig.

Deel
Lees LUKAS 1

LUKAS 1:68 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Geloofd sy die Here, God van Israel; want Hy het sy volk besoek en verlos

Deel
Lees LUKAS 1

LUKAS 1:68 Die Boodskap (DB)

“Loof die Here, die God van Israel! Hy het na sy volk toe gekom. Hy het hulle kom verlos. God het ’n magtige Redder na ons toe gestuur.

Deel
Lees LUKAS 1

LUKAS 1:68 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Prys die Here, die God van Israel, want Hy het sy volk opgesoek en hulle gered.

Deel
Lees LUKAS 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's