LUKAS 1:52-53
LUKAS 1:52-53 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
heersers ruk Hy van hulle trone af, en geringes verhoog Hy. Hongeriges versadig Hy met goeie gawes, en rykes stuur Hy met leë hande weg.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:52-53 Bybel vir almal (ABA)
Hy het konings laat ophou regeer, maar Hy het mense wat nie belangrik is nie, belangrik gemaak. Hy het vir honger mense genoeg kos gegee, maar vir die ryk mense het Hy niks gegee nie.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:52-53 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maghebbers het Hy van trone afgeruk en nederiges verhoog. Hongeriges het Hy met goeie dinge vervul en rykes met leë hande weggestuur.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:52-53 Afrikaans 1983 (AFR83)
maghebbers het Hy van trone afgeruk en geringes verhoog; behoeftiges het Hy oorlaai met goeie gawes en rykes met leë hande weggestuur.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:52-53 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die magtiges het Hy van hulle stoele neergesit en geringes verhef. Hy het die hongeriges met goeie dinge vervul; en die rykes het Hy leeg weggestuur.
Deel
Lees LUKAS 1