LUKAS 1:49-50
LUKAS 1:49-50 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want die Magtige het groot dinge vir my gedoen – ja, heilig is sy Naam. Hy bewys ontferming van geslag tot geslag aan hulle wat vir Hom ontsag het.
LUKAS 1:49-50 Die Boodskap (DB)
want die Almagtige het groot dinge aan my gedoen. Hy is heilig. Daar is niemand soos Hy nie. Sy goedheid hou aan van geslag tot geslag. Die Here het magtige dinge gedoen.
LUKAS 1:49-50 Bybel vir almal (ABA)
want God wat alles kan doen, het wonderlike dinge vir my gedoen. Sy Naam is heilig. Hy sal altyd goed wees vir die mense wat Hom eer.
LUKAS 1:49-50 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Hy wat magtig is, het groot dinge aan my gedoen, en heilig is sy Naam. En sy barmhartigheid is van geslag tot geslag vir die wat Hom vrees.
LUKAS 1:49-50 Afrikaans 1983 (AFR83)
omdat Hy wat magtig is, groot dinge aan my gedoen het. Heilig is sy Naam! Hy bewys ontferming van geslag tot geslag aan dié wat Hom eer.
LUKAS 1:49-50 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want die Magtige het groot dinge vir my gedoen – ja, heilig is sy Naam. Hy bewys ontferming van geslag tot geslag aan hulle wat vir Hom ontsag het.
LUKAS 1:49-50 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Hy wat sterk is, het groot dinge aan my gedoen; en heilig is sy naam. En sy barmhartigheid is van geslag tot geslag oor die wat Hom vrees.