LUKAS 1:33
LUKAS 1:33 Bybel vir almal (ABA)
Jesus sal altyd regeer oor die nageslag van Jakob. Hy sal nooit ophou om Koning te wees nie.”
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en Hy sal koning wees oor die huis van Jakob tot in ewigheid, en aan sy koninkryk sal daar geen einde wees nie.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
en Hy sal as koning oor die nageslag van Jakob heers tot in ewigheid. Aan sy koningskap sal daar geen einde wees nie.”
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy sal vir ewig oor die nageslag van Jakob regeer. Aan sy heerskappy sal daar geen einde kom nie. ”
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sal vir ewig koning wees oor die huis van Jakob; en aan sy koninkryk sal daar geen einde wees nie.
Deel
Lees LUKAS 1