LUKAS 1:1
LUKAS 1:1 Bybel vir almal (ABA)
Geagte Teofilus, baie mense het al geskryf oor alles wat gebeur het toe Jesus op die aarde gelewe het.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
AANGESIEN baie onderneem het om 'n verhaal op te stel oor die dinge wat onder ons al vervul is
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hooggeagte Teofilus! Daar is baie wat onderneem het om 'n verhaal te skrywe van die dinge wat onder ons gebeur het.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Baie mense het reeds hulle hand daaraan gewaag om 'n verhaal saam te stel oor dit wat onder ons tot vervulling gekom het
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Aangesien baie in die hand geneem het om 'n verklaring uiteen te sit van die dinge wat sekerlik onder ons geglo word
Deel
Lees LUKAS 1