LEVITIKUS 4:8
LEVITIKUS 4:8 Bybel vir almal (ABA)
Dan moet hy al die vet van die sonde-offerbul uithaal. Dit is die netvet, die vet aan die binnegoed
Deel
Lees LEVITIKUS 4LEVITIKUS 4:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en al die vet van die sondofferbul moet hy van hom aflig, die vet wat oor die binnegoed lê, en al die vet wat aan die binnegoed is
Deel
Lees LEVITIKUS 4LEVITIKUS 4:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy verwyder ook al die vet van die sondeofferbul, die vet wat die binnegoed bedek, dié aan die binnegoed self
Deel
Lees LEVITIKUS 4LEVITIKUS 4:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die een wat die offer bring, moet ál die vet uit die bul vir die reinigingsoffer uithaal: die vet wat die binnegoed bedek en al die vet aan die binnegoed
Deel
Lees LEVITIKUS 4LEVITIKUS 4:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy moet al die vet van die sondofferbul daaruit afhaal; die vet wat die binnegoed bedek, en al die vet wat aan die binnegoed is
Deel
Lees LEVITIKUS 4