LEVITIKUS 26:4
LEVITIKUS 26:4 Bybel vir almal (ABA)
dan sal Ek vir julle reën gee op die regte tyd, en daar sal baie koring op die koringland wees en baie vrugte aan die bome.
LEVITIKUS 26:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sal Ek julle reëns gee op die regte tyd, en die land sal sy opbrings gee, en die bome van die veld sal hulle vrugte gee.
LEVITIKUS 26:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
sal Ek vir julle reën gee op die regte tyd, sodat die lande oeste sal lewer en die bome vrugte sal dra.
LEVITIKUS 26:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sal Ek julle reën op die regte tyd vir julle gee. Die land sal sy opbrengs lewer en die bome in die veld sal hulle vrugte gee.
LEVITIKUS 26:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dan sal Ek vir julle reën gee op die regte tyd, en die land sal sy opbrings gee, en die bome van die veld sal hulle vrugte gee.