LEVITIKUS 26:12
LEVITIKUS 26:12 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal saam met julle lewe, Ek sal julle God wees, en julle sal my volk wees.
LEVITIKUS 26:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek sal in jul midde wandel en vir julle 'n God wees, en júlle sal vir My 'n volk wees.
LEVITIKUS 26:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal by julle bly en julle God wees, en julle sal my volk wees.
LEVITIKUS 26:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sal tussen julle rondbeweeg: Ek sal vir julle 'n God wees en julle sal vir My 'n volk wees.
LEVITIKUS 26:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Ek sal onder julle wandel en vir julle 'n God wees, en julle sal vir My 'n volk wees.