KLAAGLIEDERE 5:15
KLAAGLIEDERE 5:15 Bybel vir almal (ABA)
Ons voel nooit bly nie, ons het opgehou om te dans, ons huil en treur.
KLAAGLIEDERE 5:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die vreugde van ons hart het opgehou, ons koordans het in treurigheid verander.
KLAAGLIEDERE 5:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vrolikheid het uit ons lewe verdwyn, ons koordanse het plek gemaak vir rou.
KLAAGLIEDERE 5:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vreugde het verdwyn uit ons hart; ons dans het in roubeklag verander.
KLAAGLIEDERE 5:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die blydskap van ons hart het opgehou; ons dans word in rou verander.