KLAAGLIEDERE 3:23-24
KLAAGLIEDERE 3:23-24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Op u ontferming kan ’n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut. Ek sê vir myself: “My lewe behoort aan die HERE. Daarom vertrou ek op Hom.”
KLAAGLIEDERE 3:23-24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
hulle is elke môre nuut; u trou is groot. Die HERE is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop.
KLAAGLIEDERE 3:23-24 Bybel vir almal (ABA)
Here, U doen dit elke nuwe oggend, U bly altyd dieselfde. Ek sê: Die Here is alles wat ek het, daarom sal ek aanhou hoop.
KLAAGLIEDERE 3:23-24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
hulle is elke môre nuut; u trou is groot. Die HERE is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop.
KLAAGLIEDERE 3:23-24 Afrikaans 1983 (AFR83)
dit is elke môre nuut. U trou is groot. Ek sê vir myself: Die Here is my lewe, daarom hoop ek op Hom.
KLAAGLIEDERE 3:23-24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is elke oggend weer nuut – groot is u getrouheid. My erfdeel is die HERE, sê ek; daarom hoop ek op Hom.
KLAAGLIEDERE 3:23-24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle is elke môre nuut: groot is u trou. Die HERE is my deel, spreek my siel; daarom sal ek op hom hoop.
KLAAGLIEDERE 3:23-24 Die Boodskap (DB)
’n Mens kan altyd op U vertrou. Elke oggend is U maar weer daar. Ek sê vir myself: “Ek vertrou die Here, want Hy gee vir my lewe.”