JUDAS 1:14
JUDAS 1:14 Bybel vir almal (ABA)
Henog, die sewende voorvader ná Adam, het ook die Here se boodskap gebring oor hierdie vals leermeesters. Hy het gesê: “ Julle moet dit weet: Die Here sal kom met sy tienduisende heilige engele
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Henog, die sewende van Adam af, het ook teen hulle geprofeteer en gesê: Kyk, die Here het gekom met sy heilige tienduisendtalle
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is oor hierdie mense dat Henog, wat van die sewende geslag ná Adam was, geprofeteer het. Hy het gesê: “Kyk, die Here kom met sy duisende heilige engele
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Henog, uit die sewende geslag ná Adam, het ook teen hulle geprofeteer en gesê: “Kyk, die Here kom met sy heilige tienduisende
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Henog, die sewende van Adam, het ook oor hulle geprofeteer en gesê: Kyk, die Here kom met tienduisende van sy heiliges
Deel
Lees JUDAS 1