JOSUA 24:3
JOSUA 24:3 Bybel vir almal (ABA)
Ek het toe julle voorvader Abraham weggeneem van anderkant die Eufraat-rivier en Ek het hom deur die hele land Kanaän laat gaan. Ek het sy nageslag baie laat word. Ek het vir hom 'n seun gegee, sy naam was Isak
JOSUA 24:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Ek het julle vader Abraham van oorkant die Eufraat af geneem en hom deur die hele land Kanaän laat trek en sy nageslag vermeerder en Isak aan hom gegee
JOSUA 24:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het julle voorvader Abraham anderkant die Eufraat geneem en hom die hele Kanaän laat deurgaan. Ek het hom baie nakomelinge gegee. Aan hom het Ek vir Isak gegee
JOSUA 24:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Ek het julle voorvader Abraham van anderkant die Rivier af geneem en hom deur die hele land Kanaän laat trek. Ek het sy nageslag vermeerder: Ek het aan hom Isak gegee
JOSUA 24:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Ek het jou vader Abraham van die oorkant van die vloed af geneem en hom deur die hele land Kanaän gelei en sy nageslag vermeerder en aan hom Isak gegee.