JOSUA 2:17
JOSUA 2:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die manne het vir haar gesê: “Die eed wat jy ons laat aflê het, sal ons net bind
Deel
Lees JOSUA 2JOSUA 2:17 Bybel vir almal (ABA)
Die mans het vir haar gesê: “Ons sal doen wat ons vir jou belowe het.
Deel
Lees JOSUA 2JOSUA 2:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê die manne vir haar: Ons sal ontslae wees van hierdie eed aan jou wat jy ons laat sweer het
Deel
Lees JOSUA 2JOSUA 2:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die manne het vir haar gesê: “Ons sou vry kon wees van hierdie eed aan jou wat jy ons laat sweer het.
Deel
Lees JOSUA 2JOSUA 2:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die manne sê vir haar: Ons sal onberispelik wees van hierdie u eed wat u ons laat sweer het.
Deel
Lees JOSUA 2