JOB 6:11
JOB 6:11 Bybel vir almal (ABA)
Waar sal ek die krag kry om aan te hou lewe? Hoe kan ek aanhou lewe totdat my tyd daar is om te sterf?
Deel
Lees JOB 6JOB 6:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat is my krag, dat ek sou kan wag; en wat my uiteinde, dat ek geduldig sou wees?
Deel
Lees JOB 6JOB 6:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Het ek nog die krag om dit uit te hou? Kan ek nog geduldig op my einde wag?
Deel
Lees JOB 6JOB 6:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hoeveel krag het ek oor, dat ek sou wag? Wat is my einddoel, dat ek my lewe sou wou verleng?
Deel
Lees JOB 6JOB 6:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat is my krag, dat ek sou hoop? en wat is my einde, dat ek my lewe sou verleng?
Deel
Lees JOB 6