YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 5:17

JOB 5:17 Bybel vir almal (ABA)

“'n Mens is gelukkig wanneer God vir hom leer. Wanneer die Almagtige vir jou wil leer hoe om te lewe, dan moet jy luister.

Deel
Lees JOB 5

JOB 5:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

KYK, gelukkig is die man wat God kasty; verwerp daarom die tugtiging van die Almagtige nie.

Deel
Lees JOB 5

JOB 5:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Dit gaan goed met die mens wat deur God tereggewys word. Jy moet nie die bestraffing van die Almagtige verontagsaam nie.

Deel
Lees JOB 5

JOB 5:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Kyk, gelukkig is die mens vir wie God teregwys; die tugtiging van die Almagtige – moet dit nie verwerp nie!

Deel
Lees JOB 5

JOB 5:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Kyk, gelukkig is die man wat God teregwys; daarom verag jy nie die tugtiging van die Almagtige nie.

Deel
Lees JOB 5

JOB 5:17 Die Boodskap (DB)

“’n Mens moet bly wees as God jou reghelp. Daarom moet jy dit nie ligtelik opvat as Hy jou straf nie.

Deel
Lees JOB 5

JOB 5:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Kyk hoe gelukkig is mense vir wie God vermaan! Verag nie die teregwysing van die Almagtige as jy sondig nie

Deel
Lees JOB 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's