JOB 5:16
JOB 5:16 Bybel vir almal (ABA)
Daarom kan die arm mens weer begin hoop, en niemand kan verkeerde dinge doen aan hom nie.
Deel
Lees JOB 5JOB 5:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So is daar dan verwagting vir die arme; en ongeregtigheid hou die mond toe.
Deel
Lees JOB 5JOB 5:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
So is daar hoop vir die behoeftige en kom die onreg tot 'n einde.
Deel
Lees JOB 5JOB 5:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So is daar vir armes hoop, en ongeregtigheid hou die mond toe.
Deel
Lees JOB 5JOB 5:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So het die arme hoop, en ongeregtigheid stop sy mond.
Deel
Lees JOB 5