JOB 40:5
JOB 40:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Tooi jou dan met majesteit en aansien; klee jou met luister en glans.
Deel
Lees JOB 40JOB 40:5 Bybel vir almal (ABA)
As jy dit kan doen, wys dan dat jy ook 'n koning is, dat jy sterk is en dat almal jou moet respekteer.
Deel
Lees JOB 40JOB 40:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Versier jou tog met heerlikheid en hoogheid, en beklee jou met majesteit en glorie!
Deel
Lees JOB 40JOB 40:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Tree dan op met jou trots en jou groot mag, handel in jou majesteit en heerlikheid.
Deel
Lees JOB 40JOB 40:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Een maal het Ek gespreek; maar ek sal nie antwoord nie: ja, twee keer; maar ek gaan nie verder nie.
Deel
Lees JOB 40