JOB 40:2
JOB 40:2 Bybel vir almal (ABA)
“Job, jy moet gereedmaak, jy moenie bang wees nie. Ek sal vra, en jy moet my antwoord.
Deel
Lees JOB 40JOB 40:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gord tog jou heupe soos 'n man; Ek sal jou ondervra en onderrig jy My.
Deel
Lees JOB 40JOB 40:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Maak jou reg vir die stryd: Ek sal vra, antwoord jy My.
Deel
Lees JOB 40JOB 40:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Omgord maar jou heupe soos 'n man! Ek sal jou ondervra, lig jy My dan in!
Deel
Lees JOB 40JOB 40:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sal hy wat met die Almagtige stry, hom onderrig? wie God teregwys, laat hom dit antwoord.
Deel
Lees JOB 40