JOB 40:15
JOB 40:15 Bybel vir almal (ABA)
Hy kry sy kos in die berge waar al die wilde diere speel.
Deel
Lees JOB 40JOB 40:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die berge lewer vir hom voer, en al die wilde diere van die veld speel daar.
Deel
Lees JOB 40JOB 40:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die berge lewer vir hom die water en al die wilde diere speel daar.
Deel
Lees JOB 40JOB 40:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, die opbrengs van die berge word na hom aangedra, daar waar al die diere van die veld baljaar.
Deel
Lees JOB 40JOB 40:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk nou 'n behemoth wat Ek saam met jou gemaak het; hy eet gras soos 'n bees.
Deel
Lees JOB 40